Category: Afrikaans
-
‘n terugblik op die lewe en werk van Nico van der Walt
Nico vd Walt het oorgegaan tot die Ewige lewe met Christus op 2 Julie 2024 op 79 jarige ouderdom. Nico en Martin Holdt was goeie vriende en het dikwels saam die Woord bedien op verskillende platforms. Beide was gereformeerd en het die 1689 Baptiste Belydenis van Geloof onderskryf en beide het gestaan by die Vyf…
-
Oorkom Depressie – Deel 1
OORKOM DEPRESSIE Skrywer – Wyle Dr. MARTIN HOLDT Inleiding Dr. I.L. de Villiers, ‘n bekende Nederduits Gereformeerde predikant, het depressie “Die siekte van ons tyd” genoem. Dit is so en te oordeel aan heersende gemoedstoestande, die groeiende behoefte aan berading en sielkundige behandeling, en die toename in die selfmoordsyfer, het depressie byna ‘n epidemie geword.…
-
Oorkom Depressie Deel 2
Depressie – deel 2 Skrywer: Wyle Ds Martin Holdt Korrekte denke Die apostel Paulus het besef hoe noodsaaklik korrekte denke was. Hy sê in Fillipense 4 vers 8 dat ons moet dink aan alles wat waar, edel, reg, rein, mooi en lofwaardig is. Hy dring daarop aan dat ons ons gedagtes daarop rig. Daarby bedoel…
-
Bewaak jou hart resensie (Bewaak Jou Hart – Deel 1)
Onlangs het vriende van ons die boekie in ons hand geplaas wat ons geweldig aangespreek het . Dis ‘n juweel omdat dit so prakties is en dit handel oor ‘n saak waar ek dink meeste van ons Christene vasval. Die boekie is in Engels en uitgegee deur Focus Publications met die Titel “Keeping the Heart…
-
Stryd van Binne en Buite (Meer as oorwinnaars Deel 1A)
Die eerste deel (deel 1A) van ‘n transkripsie van die eerste boodskap uit ‘n reeks getiteld “Meer as Oorwinnaars” deur Nico van der Walt.
-
Vlees of Ou Natuur (Meer as Oorwinnaars Deel 1B)
Die tweede deel (deel 1B) van ‘n transkripsie van die eerste boodskap uit ‘n reeks getiteld “Meer as Oorwinnaars” deur Nico van der Walt.
-
Beklee jou met die Here Jesus Christus (Meer as oorwinnaars Deel 2A)
Die eerste deel (deel 2A) van ‘n transkripsie van die tweede boodskap uit ‘n reeks getiteld “Meer as Oorwinnaars” deur Nico van der Walt.
-
Gebed (Deel 1)
‘n vertaling, verwerking en opsomming van ‘n skrywe van JC Ryle oor gebed “n mens moet gedurig bid” – Lukas 18:1“Ek wil dan hê dat die manne op elke plek moet bid” – 1 Timotheus 2:8
-
Gebed (Deel 2) – Raad vir die wat bid en wie nie bid nie.
vertaal en verkort uit ‘n skrywe van JC Ryle (1816-1900) 1. Aan die wat nie bid nie Vriend is jy iemand wat glad nie bid nie ?. Indien wel dan moet ek jou ongelukkig waarsku met al die erns waartoe ek beskik. Jy is in ernstige gevaar. As jy in hierdie toestand sterwe is jy…
-
Moderne Fariseërs en Sadduseërs Deel 1
Wat volg is hoofsaaklig my opsommende vry vertaling van ‘n hoofstuk uit die boek van J.C. Ryle “Churches Beware” met so hier en daar my eie byvoegings en voorbeelde uit ons eie land se situasie. JC Ryle skryf : Wanneer die hoof van die Kerk, die Opperherder praat dan moet ons regop sit en aandag…
-
Moderne Sadduseërs en Fariseërs Deel2
In die vorige artikel het ons begin kyk na hierdie eeue oue verskynsel in die kerk van Jesus Christus na aanleiding van ‘n hoofstuk in die boek van JC Ryle “Churches Beware!” In hierdie artikel fokus ons op sekere voorsorg maatreels en teenmiddels teen die suurdeeg van die Fariseërs en die Sadduseërs wat elkeen van…
-
Christen jou Vyand is nie ‘n Lam nie maar ‘n Leeu
Thomas Brooks skryf in 1659 (vry vertaal uit “The Mute Christian Under the Smarting Rod” of “The silent Soul with Sovereign Antidates”) na aanleiding van 1 Petrus 5:8 Die duiwel is nie ‘n lam nie – maar ‘n leeu.Nie ‘n slapende leeu nie – maar ‘n brullende leeu. Nie ‘n stilstaande leeu nie – maar…
-
Waarom Geen Bekerings
Waarom geen Bekerings verskyn in 1898 uit die pen van Andrew Murray. Dit is 38 jaar na die herlewing in die Kaap en teen die tyd was daar weer algemene vervlakking in die gesondheid van die Kerke. Hier is my baie kort opsomming van hierdie boekie met die bede dat die Here dit mag gebruik…
-
Die vrou se verantwoordelikheid in die huwelik – Deel 1
Skrywer: Nico van der Walt Preek transkripsie: Die vrou se antwoordelikheid in die huwelik. Deel 1.uit reeks: Man en vrou in die gemeente van die Here Lees Deel II hier: Deel II Skriflesing: Efesiërs 5v21-24 (Nuwe Vertaling) “Wees uit eerbied vir Christus aan mekaar onderdanig. Vrouens, wees aan julle mans onderdanig, net soos julle aan…
-
Die vrou se verantwoordelikheid in die huwelik – Deel 2
Preek Transkripsie: die rol van die vrou in die huwelik Deel 2Uit Reeks: Die man en vrou in die gemeente van die Here.Prediker: Nico van der Waltsien hier vir Deel 1: DEEL I “Mans en vrouens is verskillend in hul gedrag, hul gerigtheid, hul samestelling, hul vermoëns, hul prioriteite, hul temperamente en hulle anatomieë. Die…
-
Die huwelik – die historiese Christelike geloofsiening
Hier volg die vervolg van die transkripsie van die preek van Nico van der Walt, oor die beeld van God in die verhouding tussen man en vrou in die huwelik. Skrywer: Nico van der WaltKom ons kyk nou na God se beeld in ons geslagtelikheid. Ons weet almal baie goed dat die lewende God wat…
-
Die beeld van God in die huwelik tussen man en vrou – Deel 1
Hier volg ‘n transkripsie van boodskappe van Nico van der Walt oor die huwelik en in hierdie artikel behandel hy inleidend die beeld van God in die man en vrou in die huwelik.Gen 1v 26 en 27 – Toe het God gesê: “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger, Ons beeld, sodat hy kan…
-
Die man se verantwoordelikheid in die huwelik – Deel 1
Die man en vrou in die huwelik-reeks Nr. 2. Skrywer: Nico van der Walt Die man se verantwoordelikheid in die huwelik Deel 1 (Hierdie is transkripsies van preke deur Nico van der Walt)Teksverwysings: 1 Kor. 11: 3,7 (3)“Ek wil egter hê julle moet weet dat Christus die hoof is van elke man, en ‘n man…
-
Die man se verantwoordelikheid in die huwelik – Deel 2
Skrywer: Nico van der WaltHier vervolg die transkripsie van die preek, gelewer deur Nico van der Walt, rakende “Die verantwoordelikheid van die man in die huwelik.” Deel 2. Kom ons praat bietjie oor die dade: Dit is interessant dat die apostel Paulus vir ons ‘n klompie riglyne gee as ons versigtig deur die teks lees.…
-
Mr Eternity – “Mnr Ewigheid”
Hy het sy beperkte gawes voluit gebruik. Hy was getrou en volhardend daarin. Hy het die tyd uitgekoop. En hy het miljoene op sy manier ge-evangeliseer.
-
Karaktereienskappe van God
DIE KARAKTEREIENSKAPPE VAN GODDie alwetendheid van God:Daar word ‘n fabel vertel van 6 blinde mans van Indië wat na ‘n paleis genooi was vir ‘n toer daardeur. In die agterplaas het daar ‘n olifant gestaan waaraan hulle kon gaan raak en dan moes elkeen sy kommentaar lewer:– Die eerste man raak aan die olifant se…
-
Is dit die moeite werd om God te dien? Deel1 – Bevraagteken God in plaas van self
VERAGTERDE GELOOF BEVRAAGTEKEN GOD IN PLAAS VAN HOMSELF Hierdie reeks artikels is uittreksels uit radiopreke van oorlede Prof J.C.G. (Kolie) Kotze. Ons hoop u vind dit insiggewend en geestelik verrykend.
-
Is dit die moeite werd om God te dien Deel2 – Onbeleefde Geloof
Hierdie reeks artikels is uittreksels uit radiopreke van oorlede Prof J.C.G. (Kolie) Kotze. Ons hoop u vind dit insiggewend en geestelik verrykend. ONBELEEFDE GELOOF ONTWIKKEL GEMAKLIK IN AKTIEWE ONGELOOF
-
Is dit die moeite werd om God te dien Deel3
Hierdie reeks artikels is uittreksels uit radiopreke van oorlede Prof J.C.G. (Kolie) Kotze. Ons hoop u vind dit insiggewend en geestelik verrykend. DIT IS DIE MOEITE WERD — MAAR DIT HANG VAN USELF AF
-
Is dit die moeite werd om God te dien Deel4 -Sinvol mens wees
Hierdie reeks artikels is uittreksels uit radiopreke van oorlede Prof J.C.G. (Kolie) Kotze. Ons hoop u vind dit insiggewend en geestelik verrykend. DIT IS DIE MOEITE WERD — SO ALLEEN KAN ONS SINVOL MENS WEES
-
Geloofsfondamente No.01 – Historiese Christelike Geloof
Die Historiese Christelike Geloof Nico van der Walt Judas 1v3 Dis ‘n baie sprekende en interessante vers hierdie. ‘n Mens het die indruk dat Judas van plan was om vir hulle te skryf oor, soos hy in die Ou Vertaling sê, ons gemeenskaplike saligheid, oor die wondere van hulle verlossing. Dan sê hy wel, ek…
-
Geloofsfondamente No.02 – Die Skrif alleen
Sola Scriptura (Die Skrif alleen) ’n Reeks van preke wat Nico van der Walt gelewer het. Terugblik Ons het gepraat oor die absolutes in ons geloof; dat daar deur die eeue sekere vaste bakens was, sekere vaste hoekpenne, wat universeel en tydloos geldig is. Dit is natuurlik ‘n stelling wat nie baie gewild is in…
-
Geloofsfondamente No.03 – Genade Alleen
Sola Gratia (Genade alleen) Nico van der Walt Ons gaan veral kyk na die gelykenis van die Skrifgeleerde, die Fariseer en die Tollenaar. Ek gaan net eers inleidend ‘n paar dinge sê voordat ons daarby uitkom. Een van die wekroepe van die Reformasie was natuurlik “Sola Gratia”- genade alleen. Laas keer het ons gekyk na…
-
Geloofsfondamente No.04 – Christus Alleen
Solus Christus (Christus Alleen) Nico van der Walt Ons praat oor Solus Christus. Christus Alleen. Dis ‘n heerlike onderwerp. Hierdie solo dring daarop aan dat die soenverdienste van Jesus Christus alleen genoegsaam is vir redding. Die reformatore het dit herontdek nadat die kerk deur ‘n duisend jaar van duisternis oor hierdie saak gekom het na…
-
Geloofsfondamente No.05 – Geloof Alleen
Sola Fide (Geloof alleen) Prediker Nico van der Walt Lees Openbaring hoofstuk 12 vers 9: “Want die groot draak, die slang van ouds wat die duiwel en die satan genoem word en wat die hele wêreld verlei, is uit die hemel uitgegooi. Hy is op die aarde gegooi en sy engele saam met hom. En…
-
Geloofsfondamente No.06 – Die eer van God alleen
Soli Deo Gloria (Die eer van God alleen) Ef. 1:3-14 Nico van der Walt Ons kyk na Soli Deo Gloria, Die eer van God alleen. Met die oog daarop lees Ef. 1:3-14. in the Ou Afrikaanse Vertaling want die Nuwe Afrikaanse Vertaling het op strategiese punte, dink ek, dit mis. Efesieër 1:3 “Geseënd is die…

