About

Our purpose is among others to be a mp3 Library of sound God centred, Christ focused and Scripture based teaching what we recorded through the years at different events

On this site you will also find inspiring articles.

Ons het ook hier epreke en heroute deur Nico van der Walt wat bevatlike kort leerstukke is oor belangrike gedeeltes en waarhede uit die bybel. Die epreke is kort en opsommend terwyl die heroute meer uitgebreid is.

Though the years we have recorded excellent sermons by well-known local and international speakers. We are convinced that you will be blessed by these sermons.

Deur die jare het ons uitstekende boodskappe opgeneem van beide lokale en welbekende internasionale sprekers wat op hierdie webwerf beskikbaar is in mp3 formaat

On this site are also Afrikaans and English sermon notes called E-sermons or E-preke (Afrikaans) mostly by Nico van der Walt.

Ons is oortuig dat u geseën sal word deur die Here wanneer Hy sy Woord vir u oopbreek deur hierdie manne.