Category: Fondamente

  • Geloofsfondamente No.01 – Historiese Christelike Geloof

    Die Historiese Christelike Geloof Nico van der Walt Judas 1v3 Dis ‘n baie sprekende en interessante vers hierdie. ‘n Mens het die indruk dat Judas van plan was om vir hulle te skryf oor, soos hy in die Ou Vertaling sê, ons gemeenskaplike saligheid, oor die wondere van hulle verlossing. Dan sê hy wel, ek…

  • Geloofsfondamente No.02 – Die Skrif alleen

    Sola Scriptura (Die Skrif alleen) ’n Reeks van preke wat Nico van der Walt gelewer het. Terugblik Ons het gepraat oor die absolutes in ons geloof; dat daar deur die eeue sekere vaste bakens was, sekere vaste hoekpenne, wat universeel en tydloos geldig is. Dit is natuurlik ‘n stelling wat nie baie gewild is in…

  • Geloofsfondamente No.03 – Genade Alleen

    Sola Gratia (Genade alleen) Nico van der Walt Ons gaan veral kyk na die gelykenis van die Skrifgeleerde, die Fariseer en die Tollenaar. Ek gaan net eers inleidend ‘n paar dinge sê voordat ons daarby uitkom. Een van die wekroepe van die Reformasie was natuurlik “Sola Gratia”- genade alleen. Laas keer het ons gekyk na…

  • Geloofsfondamente No.04 – Christus Alleen

    Solus Christus (Christus Alleen) Nico van der Walt Ons praat oor Solus Christus. Christus Alleen. Dis ‘n heerlike onderwerp. Hierdie solo dring daarop aan dat die soenverdienste van Jesus Christus alleen genoegsaam is vir redding. Die reformatore het dit herontdek nadat die kerk deur ‘n duisend jaar van duisternis oor hierdie saak gekom het na…

  • Geloofsfondamente No.05 – Geloof Alleen

    Sola Fide (Geloof alleen) Prediker Nico van der Walt Lees Openbaring hoofstuk 12 vers 9: “Want die groot draak, die slang van ouds wat die duiwel en die satan genoem word en wat die hele wêreld verlei, is uit die hemel uitgegooi. Hy is op die aarde gegooi en sy engele saam met hom. En…

  • Geloofsfondamente No.06 – Die eer van God alleen

    Soli Deo Gloria (Die eer van God alleen) Ef. 1:3-14 Nico van der Walt Ons kyk na Soli Deo Gloria, Die eer van God alleen. Met die oog daarop lees Ef. 1:3-14. in the Ou Afrikaanse Vertaling want die Nuwe Afrikaanse Vertaling het op strategiese punte, dink ek, dit mis. Efesieër 1:3 “Geseënd is die…