Tag: Nico van der Walt
-
‘n terugblik op die lewe en werk van Nico van der Walt
Nico vd Walt het oorgegaan tot die Ewige lewe met Christus op 2 Julie 2024 op 79 jarige ouderdom. Nico en Martin Holdt was goeie vriende en het dikwels saam die Woord bedien op verskillende platforms. Beide was gereformeerd en het die 1689 Baptiste Belydenis van Geloof onderskryf en beide het gestaan by die Vyf…
-
Foundations of faith No. 1 – Historical Christian Faith
Historic Christian Faith Nico van der Walt Jude 1v3 It’s a very telling and interesting verse this. One has the impression that Judas was planning to write to them about, as the King James Version put it, “our common salvation”, i.e. about the wonders of their salvation, but then he went ahead and said: “I…
-
Die vrou se verantwoordelikheid in die huwelik – Deel 1
Skrywer: Nico van der Walt Preek transkripsie: Die vrou se antwoordelikheid in die huwelik. Deel 1.uit reeks: Man en vrou in die gemeente van die Here Lees Deel II hier: Deel II Skriflesing: Efesiërs 5v21-24 (Nuwe Vertaling) “Wees uit eerbied vir Christus aan mekaar onderdanig. Vrouens, wees aan julle mans onderdanig, net soos julle aan…
-
Die vrou se verantwoordelikheid in die huwelik – Deel 2
Preek Transkripsie: die rol van die vrou in die huwelik Deel 2Uit Reeks: Die man en vrou in die gemeente van die Here.Prediker: Nico van der Waltsien hier vir Deel 1: DEEL I “Mans en vrouens is verskillend in hul gedrag, hul gerigtheid, hul samestelling, hul vermoëns, hul prioriteite, hul temperamente en hulle anatomieë. Die…
-
Die huwelik – die historiese Christelike geloofsiening
Hier volg die vervolg van die transkripsie van die preek van Nico van der Walt, oor die beeld van God in die verhouding tussen man en vrou in die huwelik. Skrywer: Nico van der WaltKom ons kyk nou na God se beeld in ons geslagtelikheid. Ons weet almal baie goed dat die lewende God wat…
-
Die beeld van God in die huwelik tussen man en vrou – Deel 1
Hier volg ‘n transkripsie van boodskappe van Nico van der Walt oor die huwelik en in hierdie artikel behandel hy inleidend die beeld van God in die man en vrou in die huwelik.Gen 1v 26 en 27 – Toe het God gesê: “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger, Ons beeld, sodat hy kan…
-
Die man se verantwoordelikheid in die huwelik – Deel 1
Die man en vrou in die huwelik-reeks Nr. 2. Skrywer: Nico van der Walt Die man se verantwoordelikheid in die huwelik Deel 1 (Hierdie is transkripsies van preke deur Nico van der Walt)Teksverwysings: 1 Kor. 11: 3,7 (3)“Ek wil egter hê julle moet weet dat Christus die hoof is van elke man, en ‘n man…
-
Die man se verantwoordelikheid in die huwelik – Deel 2
Skrywer: Nico van der WaltHier vervolg die transkripsie van die preek, gelewer deur Nico van der Walt, rakende “Die verantwoordelikheid van die man in die huwelik.” Deel 2. Kom ons praat bietjie oor die dade: Dit is interessant dat die apostel Paulus vir ons ‘n klompie riglyne gee as ons versigtig deur die teks lees.…
-
Geloofsfondamente No.01 – Historiese Christelike Geloof
Die Historiese Christelike Geloof Nico van der Walt Judas 1v3 Dis ‘n baie sprekende en interessante vers hierdie. ‘n Mens het die indruk dat Judas van plan was om vir hulle te skryf oor, soos hy in die Ou Vertaling sê, ons gemeenskaplike saligheid, oor die wondere van hulle verlossing. Dan sê hy wel, ek…
-
Geloofsfondamente No.02 – Die Skrif alleen
Sola Scriptura (Die Skrif alleen) ’n Reeks van preke wat Nico van der Walt gelewer het. Terugblik Ons het gepraat oor die absolutes in ons geloof; dat daar deur die eeue sekere vaste bakens was, sekere vaste hoekpenne, wat universeel en tydloos geldig is. Dit is natuurlik ‘n stelling wat nie baie gewild is in…
-
Geloofsfondamente No.03 – Genade Alleen
Sola Gratia (Genade alleen) Nico van der Walt Ons gaan veral kyk na die gelykenis van die Skrifgeleerde, die Fariseer en die Tollenaar. Ek gaan net eers inleidend ‘n paar dinge sê voordat ons daarby uitkom. Een van die wekroepe van die Reformasie was natuurlik “Sola Gratia”- genade alleen. Laas keer het ons gekyk na…
-
Geloofsfondamente No.04 – Christus Alleen
Solus Christus (Christus Alleen) Nico van der Walt Ons praat oor Solus Christus. Christus Alleen. Dis ‘n heerlike onderwerp. Hierdie solo dring daarop aan dat die soenverdienste van Jesus Christus alleen genoegsaam is vir redding. Die reformatore het dit herontdek nadat die kerk deur ‘n duisend jaar van duisternis oor hierdie saak gekom het na…
-
Geloofsfondamente No.05 – Geloof Alleen
Sola Fide (Geloof alleen) Prediker Nico van der Walt Lees Openbaring hoofstuk 12 vers 9: “Want die groot draak, die slang van ouds wat die duiwel en die satan genoem word en wat die hele wêreld verlei, is uit die hemel uitgegooi. Hy is op die aarde gegooi en sy engele saam met hom. En…
-
Geloofsfondamente No.06 – Die eer van God alleen
Soli Deo Gloria (Die eer van God alleen) Ef. 1:3-14 Nico van der Walt Ons kyk na Soli Deo Gloria, Die eer van God alleen. Met die oog daarop lees Ef. 1:3-14. in the Ou Afrikaanse Vertaling want die Nuwe Afrikaanse Vertaling het op strategiese punte, dink ek, dit mis. Efesieër 1:3 “Geseënd is die…

