Tag: genade alleen

  • Geloofsfondamente No.03 – Genade Alleen

    Sola Gratia (Genade alleen) Nico van der Walt Ons gaan veral kyk na die gelykenis van die Skrifgeleerde, die Fariseer en die Tollenaar. Ek gaan net eers inleidend ‘n paar dinge sê voordat ons daarby uitkom. Een van die wekroepe van die Reformasie was natuurlik “Sola Gratia”- genade alleen. Laas keer het ons gekyk na…