Tag: sadduseers

  • Moderne Fariseërs en Sadduseërs Deel 1

    Wat volg is hoofsaaklig my opsommende vry vertaling van ‘n hoofstuk uit die boek van J.C. Ryle “Churches Beware” met so hier en daar my eie byvoegings en voorbeelde uit ons eie land se situasie. JC Ryle skryf : Wanneer die hoof van die Kerk, die Opperherder praat dan moet ons regop sit en aandag…