Tag: Heilige Gees

  • Moderne Sadduseërs en Fariseërs Deel2

    In die vorige artikel het ons begin kyk na hierdie eeue oue verskynsel in die kerk van Jesus Christus na aanleiding van ‘n hoofstuk in die boek van JC Ryle “Churches Beware!” In hierdie artikel fokus ons op sekere voorsorg maatreels en teenmiddels  teen die suurdeeg van die Fariseërs en die Sadduseërs wat elkeen van…

  • Waarom Geen Bekerings

    Waarom geen Bekerings verskyn in 1898  uit die pen van Andrew Murray. Dit is 38 jaar na die herlewing in die Kaap en teen die tyd was daar weer algemene vervlakking in die gesondheid van die Kerke. Hier is my baie kort opsomming van hierdie boekie met die bede dat die Here dit mag gebruik…