Tag: vyand

  • Christen jou Vyand is nie ‘n Lam nie maar ‘n Leeu

    Thomas Brooks skryf in 1659 (vry vertaal uit “The Mute Christian Under the Smarting Rod” of “The silent Soul with Sovereign Antidates”) na aanleiding van 1 Petrus 5:8 Die duiwel is nie ‘n lam nie – maar ‘n leeu.Nie ‘n slapende leeu nie – maar ‘n brullende leeu. Nie ‘n stilstaande leeu nie – maar…