
Waarom geen Bekerings verskyn in 1898 uit die pen van Andrew Murray. Dit is 38 jaar na die herlewing in die Kaap en teen die tyd was daar weer algemene vervlakking in die gesondheid van die Kerke.
Hier is my baie kort opsomming van hierdie boekie met die bede dat die Here dit mag gebruik in die huidige gebrek aan egte outentieke bekerings in alle kerke in Suid Afrika.
Continue reading “Waarom Geen Bekerings”