Tag: Huldeblyk

  • ‘n terugblik op die lewe en werk van Nico van der Walt

    by

    in

    Nico vd Walt het oorgegaan tot die Ewige lewe met Christus op 2 Julie 2024 op 79 jarige ouderdom. Nico en Martin Holdt was goeie vriende en het dikwels saam die Woord bedien op verskillende platforms. Beide was gereformeerd en het die 1689 Baptiste Belydenis van Geloof onderskryf en beide het gestaan by die Vyf…