Gebed (Deel 2) – Raad vir die wat Bid en wie nie Bid nie.

vertaal en verkort uit ‘n skrywe van JC Ryle (1816-1900)

1. Aan die wat nie bid nie

Vriend is jy iemand wat glad nie bid nie ?. Indien wel dan moet ek jou ongelukkig waarsku met al die erns waartoe ek beskik. Jy is in ernstige gevaar. As jy in hierdie toestand sterwe is jy ‘n verlore siel en jy sal ongelukkig opstaan in ‘n ewig misrabele toestand in die hel. Hoekom? – wel alle christene bid. As jy dus nie bid nie is jy nie ‘n christen nie.

  • Jy sê jy weet nie hoe om te bid nie.

Tog is dit die eenvoudigste handeling. Dit is eenvoudig om net met God te praat. Dit vereis nie geleerdheid, wysheid of boek kennis nie, dit vra net jou hart en wil. ‘n Swak babatjie huil as hy honger is. Die armste bedelaar hou sy hand uit vir ‘n aalmoes en wag nie om verfynde woorde te vind nie. So, die mees onkundige persoon sal iets vind om vir God te sê as hy bedeeld is met verstand. Continue reading “Gebed (Deel 2) – Raad vir die wat Bid en wie nie Bid nie.”

What’s wrong with evangelism today – introduction

This is an introduction to a book that has been very helpful. It is called: “Today’s Gospel authentic or synthetic?” by Walter J. Chantry. Available from good bookshops.

WHAT’S WRONG WITH EVANGELISM TODAY?

Truth and unity

Evangelicals know that all is not well in their churches and missions. Behind the facade of glowing missionary reports and massive statistics there is a profound awareness that the church has little power in evangelism. While bravely trying to produce an aura of joy and victory among their followers, church leaders are uneasy and deeply dissatisfied with their present experience and the results of their efforts. Continue reading “What’s wrong with evangelism today – introduction”