Nuni De

  • Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
Home Wie is ons Ons Naam

Ons Naam

Soos 'n diamant ten beste vertoon teen die agtergrond van swart fluweel, kontrasteer die skrif meermale die wonders van God se vrye genade in Christus teen die donker dekor van menslike verdorwenheid. In Romeine 3:21 vorm die Griekse woorde nuni dé ("maar nou") die skarnier tussen uiteensettings van hierdie twee radikaal teenoorstaande waarhede. Daarom is die woorde nuni dé vir ons kosbaar en vorm dit die naam van hierdie bediening
 

Nuusflitse - News Flash

Ons aanlyn winkel is gereed en u is welkom om cd's en DVD's aan te koop deur te kliek op aankoop Trollie of op die relevante links onder Virtuemart.

Our Online shop is now active and you are welcome to use it for purchasing of DVD's and CD's. Follow the relevant links.

Kontak/Contact info
info@nunide.org.za

Tel  27(0)12 8083906 
Fax +27(0)12 8083907

 

ISRAEL IN THE LAST DAYS

a critical look at popular views of the end times.This conference recordings are now available on CD, DVD and MP3. See our online shop - still under construction or fill in order form and fax it to us.

Order Form