Moderne Fariseërs en Sadduseërs Deel 1

Wat volg is hoofsaaklig my opsommende vry vertaling van ‘n hoofstuk uit die boek van J.C. Ryle “Churches Beware” met so hier en daar my eie byvoegings en voorbeelde uit ons eie land se situasie.

JC Ryle skryf : Wanneer die hoof van die Kerk, die Opperherder praat dan moet ons regop sit en aandag gee. Hy praat as die kaptein van sy soldate, as die Meester van Sy huis wat praat met sy diensknegte. Hy praat met die outoriteit wat Sy Vader Hom gegee het. Hoor dus wat Hy sê :

Daarop sê Jesus vir hulle: Pas op en wees op julle hoede vir die suurdeeg van die Fariseërs en Sadduseërs.(Matt 16:6)

Continue reading “Moderne Fariseërs en Sadduseërs Deel 1”