Waarom Geen Bekerings

440px-Ds_Andrew_Murray_Elliott-versameling

Waarom geen Bekerings verskyn in 1898  uit die pen van Andrew Murray. Dit is 38 jaar na die herlewing in die Kaap en teen die tyd was daar weer algemene vervlakking in die gesondheid van die Kerke.

Hier is my baie kort opsomming van hierdie boekie met die bede dat die Here dit mag gebruik in die huidige gebrek aan egte outentieke bekerings in alle kerke in Suid Afrika.

Continue reading “Waarom Geen Bekerings”

Mr Eternity – “Mnr Ewigheid”

Hy het sy beperkte gawes voluit gebruik. Hy was getrou en volhardend daarin. Hy het die tyd uitgekoop. En hy het miljoene op sy manier ge-evangeliseer.

Dis ‘n koue aand in 1956 as die predikant van Burton Street Baptist Church in Sydney die skimagtige figuur van ‘n knielende man raaksien. Dié is besig om iets op die sypaadjie te skryf. “Is jý tog nie Mnr Ewigheid nie!”, roep die pastor uit. Die kerk se skoonmaker kom regop -‘n skraal en besondere kort figuurtjie – en antwoord met ‘n sagte stem: “Ja, ek is die skuldige, meneer!”

Na 26 jaar se gissings is die geheim van “Mr. Eternity” uiteindelik opgelos. Deur die dekades heen was die woord “Eternity” gereeld soggens orals op Sydney se sypaadjies geskryf – ‘n stuk of 500 000 keer in netjiese groot bordkrytletters.

Arthur Stace se verhaal is ‘n uitstaande getuienis oor God se genade vir ‘n sondaar en hoe Hy met die kromste stok die reguitste houe kan slaan. Continue reading “Mr Eternity – “Mnr Ewigheid””

Gospel or Legal Mortification?

by Rev. Ralph Erskine (1685 – 1752)

Presbyterian pastor in the Church of Scotland

“For if ye live after the flesh, ye shall die: but if ye through the Spirit do mortify the deeds of the body, ye shall live.”
Romans 8:13 (KJV)

There is a woeful tenderness that we have of ourselves that keeps us from mortifying our corruption. Have you never discovered or seen the evil and bitterness of sin, but lived always in peace? Why, then it seems the strong man keeps the house [Matthew 12:29]: if the passing of the gravel stone [i.e. the small hard mass that blocks the urinary tract causing severe pain] never pained you, ye are not yet quit of it. If your heart was never pained with sin, it says your heart was never yet circumcised. The strength of sin remains where there has been no Gospel mortification. Yea, what great reformations have taken place among some, so as by their life you would think they were real converts because of their exactness and tenderness. Yet they are enemies of grace and strangers to the Gospel, and consequently to true mortification, which cannot be by the Law, it being the strength of sin.

Question: How shall I know, whether it be by the Gospel that I mortify sin or by the Law?

Continue reading “Gospel or Legal Mortification?”