Alle MP3 boodskappe wat ons op ons webwerf plaas is gratis aflaaibaar. As u egter die boodskappe op CD, DVD, of MP3 wil hê is daar kostes aan verbonde en daarom vra ons iets daarvoor. Ons probeer egter om die kostes so laag moontlik te hou sodat dit so bekostigbaar is as moontlik.
Hier kan u CD's en DVD's direk aanlyn aankoop van ons aanlyn winkel. Ons maak gebruik van 'n betroubare diensverskaffer Setcom/Monsterpay wat veilige betalings deur 'n veilige konneksie verseker
Katalogusse
hieronder is katalogusse van boodskappe wat ons beskikbaar het op CD en DVD. U kan die pdf's aflaai en bestellings plaas met onderstaande bestelvorm of alternatiewelik kan u die boodskappe direk hier aankoop deur ons aanlyn winkel



